100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dakar 2023: Basson vertel van derde skof

Written by on January 4, 2023

Die Laeveldse tydrenryer, Eben Basson van Komatipoort, en sy medebestuurder vir die Hilux-span, Leander Pienaar, lê sowat 17de in hul klas na die derde skof van die 2023 Dakar-tydren in Saoedi-Arabië gister.
Hulle is deel van die G Rally-span van België in ‘n klas T3 OT3.
Lees ook: Laevelder takel sy eerste Dakar-tydren
Basson vertel hoe die derde dag gister verloop het en verduidelik wat vandag tydens die vierde skof voorlê. Luister hier.

Volg Basson en Pienaar se vordering op Facebook en Instagram by TeamHiluxRallyRaid.
Die 45ste Dakar-tydren loop 15 Januarie ten einde.


×