100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

tydren

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

As dit in die Laeveld gebeur is dit op 100.5FM.

Die Nkomazi 400 vind Vrydag en Saterdag in Malelane plaas en daarmee skop die Suid-Afrikaanse Rally-Raid Kampioenskap af. Sien ook: Nkomazi 400 hierdie naweek in Malelane Daar was gistermiddag ‘n spesiale oefenlopie waar lede van die publiek ook die geleentheid gehad het om saam met plaaslike tydren-ryers op die oefenbaan te ry in ‘n Toyota […]

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Die Nelspruitse navigator, Danie Stassen, is terug van die Dakar-tydren in Saoedi-Arabië, waar hy en bestuurder Shameer Variawa vir span Toyota Gazoo algeheel 15de geëindig het. Dit was die eerste Dakar vir hierdie Laeveldse boorling, vir wie enigiets met wiele sedert sy kinderdae ‘n bekoring inhou. Stassen sê die hele ervaring laat hom voel asof […]

×