100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Vyfde skof van Dakar vandag

Written by on January 5, 2023

Die Fransman Sebastien Loeb het die vierde skof vir die T1-klas van die Dakar-tydren in Saoedi-Arabië gister gewen. Die 2022 wenner, Nasser Al-Attiyah, loop nou algeheel voor met meer as 18 minute.
Plaaslike tydrenryer Eben Basson en sy medebestuurder vir die Hilux-span, Leander Pienaar, het gister die vierde skof voltooi. Hulle is deel van die G Rally-span in ‘n klas T3 OT3.
Luister: Basson vertel van derde skof
Voor die vyfde skof vandag sê Basson hulle is dankbaar dit reën nie meer nie. Luister weer hier.


×