100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Rocco de Villiers: ‘Boeremusiek is in my bloed’

Written by on July 14, 2022

Rocco de Villiers, wat die naweek saam met die violis Lizelle le Roux in die Laeveld optree, is vanaf môre op die kassie te sien in “Boeremusiek en Mirrorballs” wat hy saam met sy orkes tydens die Woordfees opgeneem het.
Hy het vir Gerhardt vertel dat boeremusiek eintlik in sy bloed is. Luister weer hier.

Skakel vanaf 15 tot 28 Julie in op DStv-kanaal 150 vir “Boeremusiek en Mirrorballs”.


×