100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Robbies vier Pi-dag met blikkieskos

Written by on March 15, 2023

Elke jaar word Pi-dag op 14 Maart gevier.
Leerlinge van Hoërskool Rob Ferreira het daarom gister blikkieskos ingesamel vir ‘n gemeenskapsprojek waarmee die skool kospakkies aan gesinne in nood voorsien.

Dit is in die vorm van dié nommer gepak.
Elke onderwyser is ook met ‘n pastei bederf.


×