100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Warriors on Wheels help jong spina bifida-lyers

Written by on March 14, 2023

Die Meyer Beukes Warriors on Wheels-stigting is vanjaar 10 jaar oud.
Hulle help jong spina bifida-lyers met spesiale rolstoele asook staan- en looprame na gelang van die kinders se behoeftes, wat verander soos hulle groei.

Stigter en ma van Meyer, Kayla Beukes, gesels met Amanda oor hul reis.
Luister weer hier:


×