100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Berei voor vir beoogde landwye betogings Maandag

Written by on March 15, 2023

Regsaksie is geloods teen die beplande #NationalShutdown Maandag wanneer die EFF beoog om die land tot stilstand te dwing.
Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) bevestig dat die Laeveld se veiligheidstrukture voorbereiding tref.
“Niemand het die reg om ander te intimideer en paaie te versper nie,” sê sy.
Sy raai sakeondernemings aan om met hul personeel te kommunikeer, hulle te akkomodeer en vooraf te beplan.
Sy gesels met Robin. Luister weer hier:


×