100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nasionale stilstand: Laeveld JOC sê beplan vir die ergste

Written by on March 16, 2023

Die polisiediens het gewaarsku geen wetteloosheid sal geduld word tydens Maandag se beplande landswye betoging nie.
Die EFF wil die land tot stilstand bring uit verset teen beurtkrag en om te eis dat president Cyril Ramaphosa bedank.
Verteenwoordigers van die Laeveld JOC, John Meintjies en Frank Swanepoel, vertel wat tans bekend is, en verduidelik die impak wat die beplande staking deur die Suid-Afrikaanse Polisievakbond, Sapu, kan hê.
Luister weer hier.


×