100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 9 van 2021

Written by on March 5, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Polisie soek vermeende moordenaars na bejaarde man in sy huis in Mbombela vermoor is, ‘n vlieënier van die Letaba-brandbeskerming vereniging sterf toe sy vliegtuig naby Swadini neerstort, diefstal van Macadamia-neute is vanjaar meer en die poskantoor maak ‘n plan met lang rye.
Luister die hooftrekke hier:


×