100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kleiteiken skiet aan’t groei in die Laeveld

Written by on February 13, 2023

Die Laeveld kleiteiken skietklub het ‘n paar besige maande wat voorlê.
Op 15 en 16 April word die nasionale proewe by die klub buite Malalane aangebied.
Die 24ste en 25ste is dit die Mpumalanga Ope en in Julie ‘n groot Sporting-kompetisie waarvoor 84 deelnemers van regoor die land reeds ingeskryf het.
Riaan Kotze van die klub het gesels met Ludi en Mireille.
As dit iets is waarin jy moontlik belangstel, luister weer hier.


×