100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hoe nou gemaak met beurtkrag?

Written by on February 13, 2023

Waar begin jy om te probeer uitpluis wat die beste manier is vir jou huis of onderneming om onafhanklik te (begin) raak van Eskom?
Cobus Dolley, die bestuurder van Voltex Nelspruit, beantwoord Charles se vrae.
“Jy moet die leeftyd van wat jy aanskaf in ag neem,” sê hy.
Luister weer hier.


×