100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

In foto’s: Braaidag gevier by die Vuur en Vlam Erfenisfees

Written by on September 24, 2022

100.5FM het Braaidag gevier by die Laeveld-tak van Solidariteit Helpende Hand se Vuur en Vlam Erfenisfees.
Dit is by Oewersig aangebied met stalletjies, plaaslike kunstenaars en ’n braai-kompetisie.
Die Pumas het kom skuur skouers skuur en ‘n trui geteken deur die Curriebeker-kampioene is tydens ‘n gelukkige trekking gewen.
Dit is afgelsuit met die gewilde mandjiedans.
Kyk die foto’s hier:


×