100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

IATS-oudisies Saterdag in Mbombela

Written by on July 25, 2023

IATS-oudisies word Saterdag in Mbombela gehou.
Die International Arts Talent Showcase (IATS) stel ontluikende talent al 13 jaar bloot aan internasionale geleenthede.
Elsubie Louwrens sê hulle is op soek na nuwe talent op die gebiede van toneelspel, modelwerk, dans en sang.
Vanjaar het hulle vooraf ook ‘n werkswinkel om deelnemers vir die oudisies voor te berei.
Luister hier:

Die oudisies vind Saterdag by Mercure-hotel plaas.
Sien ook: IATS-oudisies eersdaags in die Laeveld


×