100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hoe nou gemaak met sekuriteit die feestyd

Written by on November 17, 2023

Die feestyd is ‘n bloeitydperk vir kriminele om munt te slaan en jou sekuriteit moet dit kan weerstaan.

Jy is waarskynlik of by die huis, by ‘n vakansieplek wat jy nie ken nie, of ‘n besige winkelsentrum, sê Frank Swanepoel van Hi-Tech Sekuriteit.

Hy voeg by statistiek toon jou kans om in die Laeveld deur misdaad geraak te word is een uit drie.

“Moenie vanselfsprekend aanvaar dat jou sekuriteit goed genoeg is nie.”

‘n Baie belangrike reël is dat jy deur niks uit jou huis gelok word nie.

Hy gesels met Charles oor maatreëls wat jy kan tref om jou onderneming, huis en self beter te beskerm.

Luister weer hier:

Sien ook: Selfverdediging: ‘Moenie dink misdaad kan nie met jou gebeur nie’


×