100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

DA oorweeg regstappe teen Thaba Chweu-munisipaliteit

Written by on March 10, 2023

Die DA in Thaba Chweu oorweeg dit om weer kriminele klagte teen die munisipaliteit te lê weens die verontagsaming van ‘n hofbevel wat verlede jaar teen hulle uitgereik is.
Dit is ten opsigte van oortreding van omgewingswetgewing en hul versuim om te voldoen aan die voorwaardes soos vervat in die watergebruikslisensie, aldus Sonja Boshoff.
Lees ook: Thaba Chweu-munisipaliteit beboet vir oortreding van die Wet op Omgewingsbestuur
Die helfte van hul R10 miljoen boete is vir vyf jaar opgeskort.
Boshoff sê egter dat die rioolstortings onverpoosd voortgaan.


×