100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

BCJ lig sluier oor hoe twee reeksmoordenaars vasgetrek is

Written by on August 17, 2021

Die storie van die sogenaamde Munsieville-moordenaars klink soos ‘n riller.
Shaun Oosthuizen is op 4 Augustus tot lewenslange trokstraf gevonnis vir die moord in 2018 op Hetta Potgieter in Mbombela – asook 15 jaar vir roof.
Hy en Johnny du Plooy dien ook elk reeds twee lewenslange vonnise uit vir twee ander moorde wat op bejaarde vroue in Gauteng pleeg is.
Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice was van meet af betrokke by die ondersoek na die moord in Mbombela. Hy het vir Ludi vertel wat gebeur het. Luister weer hier daarna.


×