100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Barberton-man in die hof oor dagga

Written by on September 26, 2022

‘n 30-jarige verdagte verskyn vandag in die Nelspruit-landdroshof na hy Vrydag tydens ‘n multidissiplinêre intelligensiegedrewe operasie tussen die Valke en Witrivier honde-eenheid in Barberton aangekeer is.
Volgens kapt. Dineo Sekgotodi het hulle reageer op ‘n wenk van die publiek en ‘n lasbrief bekom om die plot te deursoek. Sy sê daggabome, daggasade en bottels met droë dagga is gekonfiskeer.

Die polisie het Vrydag self in Delmas vier verdagtes vasgetrek met metamfetamien, heroïen, kokaien, dagga en kontant ter waarde van sowat R31 480.
Volgens kol. Donald Mdhluli verskyn hulle vandag in die hof.


×