100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Alles wat jy moet weet van lantana in die Laeveld

Written by on March 16, 2023

Die indringerplant lantana wen altyd ‘n kompetisie.
So sê Willem van Staden van die Mpumalanga toerisme- en parke-agentskap (MTPA).
Hy beskryf dit as die plant wat tans wêreldwyd die grootste skade aanrig, en sy teenwoordigheid is niks vreemd in die Laeveld nie.
Hy loop weer uit as jy hom brand, is gifting vir diere en hy skei chemiese stowwe deur sy wortels af wat die plante naby hom doodmaak, sê Van Staden.
Hy verduidelik die moets en moenies vir mense wat hierdie skadelike plant teëkom.
Luister weer hier.


×