100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Nuus – Week 34 van 2020

Written by on August 21, 2020

In die nuushooftrekke hierdie week: Mpumalanga loods ondersoek na Covid-19 verskaffers, plaaslike ondernemings verwelkom vlak 2 van inperking en toerisme pleit vir oop grense.
Luister die hooftrekke van die week se nuus uit die Laeveld hier.

 


×