100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kom skou jou hond ten bate van DBV Witrivier

Written by on May 8, 2024

Die Witrivier-gemeenskap span saam om ‘n hondeskou aan te bied met al die opbrengste wat die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Witrivier sal baat.

Pricille Smith van King Bean waar dit aangebied word, gesels saam met Lerna du Rand van Just Property en Felicity Lange met Sonop Ontbyt oor die Furr Fiesta.

Luister hier:

Sien ook: Vroue geïnspireer om uit te reik na ander – Radio Laeveld


×