100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

2022 Hoogtepunte #4: Oplossings vir toerismeveiligheid

Written by on December 27, 2022

2022 het afgeskop met ‘n 14-jarige wat in haar been geskiet is terwyl sy saam met haar ma en jonger boetie op pad was terug huis toe van vakansie af in die Krugerwildtuin.

Die gesin van Pretoria het in Pretoriuskop gekamp en het die wildtuin by Numbi-hek verlaat.

Verskeie voorvalle het gevolg, en hoewel sekerheidsmaatreëls ingestel is, is Jörg Schnarr, ‘n Duitse toeris, op 3 Oktober tydens ‘n mislukte kaping op die Numbi-pad onderweg na die Krugerwildtuin doodgeskiet.

Verskeie verdagtes is sedertien aangekeer en aangekla.

Lees meer: Nog verdagtes vas weens moord op Duitse toeris

Toerismerolspelers en wetstoepassers het sedertien saamgewerk om ‘n daadwerklike oplossing te vind.

Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) vertel vir Robin hoe hulle die probleem van toerismeveiligheid in die Laeveld opgelos het.

Luister weer hier.


×