100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sit die “L” terug in kosblikkie

Written by on February 21, 2023

Sit die “L” terug in kosblik, in samewerking met Eskort Nelspruit en die Sonop-ontbytspan.
Gerhardt en Andri pak op 28 Februarie kosblikke vir kinders wat nie so bevoorreg is om ‘n “pouse broodjie” te hê nie.
Lowveld Body Works borg die kosblikke.
Mariaan Byleveld en Just Sam gesels met die Sonop-ontbytspan.
Luister weer hier.


×