100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Seuntjie vermis in Masoyi

Written by on August 30, 2022

Die polisie in Mpumalanga het ‘n beroep gedoen op die publiek om hulle te help om ‘n sewejarige seuntjie op te spoor wat Sondag by Chochocho Trust naby Masoyi vermis geraak het.
Lesedi Andile Chiloane het die oggend om ongeveer 09:00 saam met sy nefie en oupa plante in die tuin natgelei toe hy verdywn het.
Hy het ‘n grys denimbroek en trui aangehad.
Enigiemand met inligting is gevra om dit met die polisie te deel. Kontak speursersant Mthunzi Shadrack Mokgoadi by 079-420-8842.


×