100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Schönbrunn Palace-orkes eersdaags in die Krugerwildtuin

Written by on March 13, 2023

Die internasionaal gevierde Schönbrunn Palace-orkes van Oostenryk tree later vandeesmaand in die Krugerwildtuin op.
Dit is ter ondersteuning van die SANParke Ereveldwagters se bewaringswerk met onder meer hul K9-projek.
Op 20 Maart lewer Schönbrunn Palace-orkes ‘n uitvoering by die Skukuza-gholfbaan en op 21 Maart by die Mdluli Safari Lodge.
Dit is ‘n moet vir liefhebbers van klassieke musiek, sê Linda Pieters en Sandra Jacobs vir Sonop Ontbyt.
Hulle vertel meer van die logistiek van hierdie ongelooflike voorreg.
Luister weer hier.


×