Renosterwesie dood na ma gestroop is

Written by on September 15, 2021

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die witrenoster-kalfie wat gered is nadat hy wees gelaat is as gevolg van ‘n onlangse stropingsvoorval, is intussen dood.

Care for Wild Africa het onverpoosd gewerk om hom te probeer red nadat veldwagters van SANParke hom in die Manyeleti-natuurreservaat gekry het. Hy was bloot net te swak, vertel Petronel Nieuwoudt, stigter en eienaar van Care for Wild Africa.
Sy het met Gerhardt gesels oor die belangrike werk wat hulle doen. Luister weer hier na die gesprek.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Current track

Title

Artist

Background
×