100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Video: Blossom open sanitêre doekie-produksiefasiliteit by Mataffin

Written by on September 15, 2021

Blossom Care Solutions het vandag ‘n sanitêre doekie-produksiefasiliteit by HL Hall & Sons in Mataffin geopen.
Dit verskaf sanitêre produkte waartoe sowat 30% van Suid-Afrikaanse meisies nie toegang het nie én skep volhoubare werksgeleenthede.
Ahmed Motara sê van hul produkte is ook heeltemal bio-afbreekbaar, hoewel daar tans verskeie uitdagings is om materiaal plaaslik te verkry.
Die ses nuwe werknemers illustreer hier hoe hulle gewones vervaardig.


×