100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Plaaswerkers ontvoer by Komatipoort

Written by on October 2, 2023

Drie plaaswerkers is ontvoer buite Komatipoort verlede Sondagaand deur drie aanvallers wat gewapen was met pangas.

Die twee vroue en ‘n man is Vrydag vrygelaat.

Volgens die polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, word daar vermoed dat die aanvallers van Mosambiek afkomstig is.

‘n Span kundiges is saamgestel om die ontvoering te ondersoek en sluit in sigbare polisiëring, taktiese reaksie, die honde-eenheid en speurders.

Hulle vra ene Reuben Makwakwa, wie hulle glo in die ondersoek kan help, om na vore te kom.

Luister:

Sien ook: Bekende sakeman buite Hazyview doodgeskiet


×