100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Oud Suidoos Transvaal-spelers hou reünie by Mbombela

Written by on April 27, 2023

Die oud Suidoos Transvaal-spelers het Vrydag by Mbombela-stadion reünie gehou toe die Airlink Pumas tuis teen die DHL WP gespeel, en gewen het.
Daarmee kon die verdedigende kampioene hul voorsprong op die Curriebeker-punteleer vergroot tot 29 teenoor die Toyota Cheethas se 26, met nog die helfte van die toernooi wat gespeel moet word.
Afrigters Jimmy Stonehouse en MJ Mentz het met Sonop-ontbyt gesels. Luister weer:

Hulle speel môre weg teen die Fidelity ADT Leeus by Ellispark. Die afskop is om 17:00.


×