100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nuwe vaardighede met Tinyoni-modeparade gevier

Written by on September 15, 2023

Die Tinyoni Modeparade vind Saterdag by Church Unlimited plaas om ‘n groep vroue wat deur die program geleer is om naaldwerk te doen, te vier.
Tinyoni vorm deel van Yami, ‘n nie-winsgewende organisasie in Barberton.
Stigerslid, Thea Mitchell, gesels saam met Hermien Hartman oor die Tinyoni projek.
Luister hier:

Sien ook: Adasa herdenk Alzheimer;s maand met dag van welstand


×