100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Interkontinentale reis gaan stamselskenkers werf

Written by on September 15, 2023

Robin en Jolandie Lewis is beoog om vanaf Nelspruit na Vietnam te ry om meer mense wêreldwye vir stamselskenking te registreer.
Hierdie Numinous Expedition behels 112 000 km deur 64 lande oor drie kontinente.
Hy vertel vir Sonop Ontbyt dat daar nagenoeg 70 bloedverwante siektes is wat met stamseloorplantings behandel kan word.
Luister weer hier:

Sien ook: Betsy gereed vir stamsel-werwingsveldtog


×