100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nuwe toltariewe vir die N4 vanaf môre

Written by on February 28, 2023

Nuwe toltariewe geld vanaf môre, 1 Maart, op die N4.
TRAC het aangekondig dat bestuurders van klas 1-voertuie voortaan R75 by Middelburg sal betaal, ‘n toename van R5 teenoor die huidige prys.
By Machadodorp is die nuwe fooi R112 (op van R104) en by Nkomazi R84 teenoor die R79 wat tot vandag nog geld.
Die fooie by die tolhekke buite Mpumalanga is: Ekandustria R28, Valtaki R35, Diamond Hill R45, Cullinan R19 en Donkerkhoek R15.


×