100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Netwerksentrum bemagtig jou in jou beroep

Written by on July 31, 2023

Die vakbond Solidariteit het ‘n fokusverskuiwing gemaak en beywer hom nou deur sy netwerksentrums om professionele mense ook te bemagtig.
“Ons het altyd ingetree wanneer iemand moeilikheid het,” sê Danny Schutte, die organiseerder van die Nelspruit Netwerksentrum. “Nou bemagtig ons mense om in die werksplek reeds die beste moontlike kandidaat te wees.”
Dit bied ook ‘n tuiste vir lede waar hulle beskerm en verteenwoordig word.
Hy gesels met Andri oor al die hulpbronne wat hulle beskikbaar stel.
Luister weer hier:

Sien ook: Solidariteit beveg nuwe Wet op Diensbillikheid


×