100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Solidariteit beveg nuwe Wet op Diensbillikheid

Written by on April 20, 2023

Solidariteit maak gereed vir ʼn enorme regstryd oor die nuwe Wet op Diensbillikheid.
Dit volg nadat pres. Cyril Ramaphosa ná talle aanmanings voortgegaan het om dié wet te bekragtig.
Solidariteit voer aan dat dié hersiene wetgewing drakoniese magte aan die minister van arbeid gee om rasseskuiwe volgens die regering se politieke agenda te maak.
Connie Mulder, die hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, gesels met Andri oor hoe die wetgewing van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie verskil en hoe dit die Suid-Afrikaanse werksmag en ekonomie raak.
Luister weer hier.


×