100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Mpu Skou beloof vanjaar dubbel die diere

Written by on August 15, 2023

Die Mpumalanga Skou beloof om vanjaar sy aanbieding van lewende hawe te verdubbel.
Hierdie drie-dag familiefees wat alles van landbou en bosbou tot toerisme en gesinsvermaak bied, keer op 31 Augustus terug na Mbombela-stadion.
Bek-en-klouseer het verlede jaar die bees-aanbieding belemmer, maar vanjaar is hulle met mening terug, vertel Lyzelle van Wyk and Len Truter.
Hy sê dit sluit ook perde, bokke en pluimvee in sowel as ‘n baie groot reptiel-afdeling.
Besoekers kan ook uitsien na ‘n hoefsmid-kompetisie.
Van Wyk sê die vermaak bied iets vir almal.
Luister weer hier:

Sien ook: In foto’s: Familiepret by die Mpumalanga Skou 2022

Lees meer hier:


×