100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Premier waarsku motoriste om die padreëls te gehoorsaam hierdie feestyd

Written by on December 14, 2022

Die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, waarsku tydens haar feestydboodskap motoriste dat wetstoepassers enige oortreders op die paaie in Mpumalanga nie ongestraf sal laat nie.
Luister weer hier: