100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 49 van 2020

Written by on December 4, 2020

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Skerp jou veiligheid op vir die feesseisoen, veldwagter reeds meer as twee weke in die Krugerwildtuin vermis, plaaslike veeartse waarsku teen parvovirus en Mpumalanga Rugby stel nuwe uitvoerende hoof aan.
Luister die hooftrekke hier.


×