100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 45 van 2021

Written by on November 12, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Vermeende motorkaper vasgetrek na jaagtog en skietgeveg, nog fratsweer die somer verwag terwyl storms groot skade aanrig, twee wat departement uit miljoene bedrieg verskyn in die hof en skud jou vere reg vir Bietjie-Bietjie-Bos.
Luister die hooftrekke hier.
 



×