100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Nuus – Week 25 van 2021

Written by on June 25, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Inentingsprogram vir Mpumalanga-onderwyspersoneel skop af, beloning uitgeloof vir inligting oor verdagtes wat motorbande beskadig en die vierdie In jou huis-konsert vind Saterdag plaas met pianis Charl du Plessis.
Luister die hooftrekke hier.


×