100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: ‘n Groot jaar wag op Barberton

Written by on February 8, 2023

Vanjaar is ‘n spesiale jaar vir Barberton wat verskeie mylpale vier.
Sakemense werk hard om die dorp te vernuwe.
Daar word ook baklei om die Makhonjwa UNESCO-Wêrelderfenisgebied te ontwikkel, sê Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) vir Robin.
Jacques de Jongh van Sturgeon’s Paint en Hendrik Janse van Rensburg van Internship Success gesels hierdie week saam.
Luister weer hier:


×