100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Desember is reistyd na die Laeveld

Written by on December 7, 2022

Mense reis deesdae anders as voorheen, sê Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT).
“Alles gebeur deesdae op die laaste minuut – selfs besprekings. Niemand weet meer ‘n jaar vooruit hoe hul planne gaan uitwerk nie, so selfs oorsese besoekers besluit op die ingewing van die oomblik hulle kom volgende week en jy moet jou bemarking daarvolgens aanpas.”
Verder is mense op soek na ervarings. “Hulle reis vir daardie kliek – waar kan hy die mooiste foto of video neem en nie van die berg nie, maar van jouself wat by die berg afspring.”
Sy gesels voor die feestyd amptelik aanbreek met Robin. Luister weer hier.


×