100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Beplan asof vandag vir ewig gaan duur

Written by on January 18, 2023

Suid-Afrikaners het 15 jaar gelede vir die eerste keer met beurtkrag kennis gemaak, en dit raak net erger.
Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) se advies vir jou onderneming is eenvoudig: Beplan asof vandag vir ewig gaan duur.
Analiseer dus jou risiko’s en mitigeer dit om ‘n manier te vind om daarmee saam te leef (en werk), eerder as om op ‘n wonderwerk te wag.
Sy gesels met Robin. Luister weer hier:


×