100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laerskool Barberton 120 jaar oud vanjaar

Written by on April 20, 2023

Laerskool Barberton is vanjaar 120 jaar oud en die skool beplan groot gebeurtenisse om dit te vier.
Roeléne Engelbrecht vertel hul planne sluit in onder meer tydkapsules vir die gr. 1’s, ‘n vlotparade, trompoppies, ‘n formele gemaskerde bal en ‘n koorkompetisie.
Luister weer hier:


×