100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nelspruit-belastingbetalers-vereniging terug op die been gebring

Written by on April 20, 2023

Wat gebeur met jou belasting?
Die voorsitter van die nuut gestigde Nelspruit-belastingbetalersvereniging, TJ Maré, sê inwoners van die stad het ‘n reg om te weet hoe hul belasting (wan)bestee word.
“Ons kan nie meer terugstaan nie,” sê hy vir Gerhardt en Andri.
Fokusareas sluit in die waardering van eiendomme, infrastruktuur en geraasbesoedeling.
Sien ook: Outa waarsku Mbombela-inwoners oor valuasierol
Die vereniging vergader weer Dinsdag 25 April om 18:00 by Hoërskool Bergvlam.
Maré moedig alle inwoners aan om dit by te woon.
“Ons het die getalle nodig om hierdie ding te dryf.”
Luister weer hier:


×