100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Outa waarsku Mbombela-inwoners oor valuasierol

Written by on March 20, 2023

Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ‘n waarskuwing aan eiendomseienaars gerig om hulle voor te berei vir ‘n moontlike onaangename verrassing met hul munisipale rekenings weens verhoogde eiendomsbelasting.
Die valuasierol vir eiendomme in Mbombela-munisipaliteit is gepubliseer, en eienaars het slegs beperkte tyd om appèl aan te teken as hulle voel hul eiendom is oorwaardeer.
Tim Tyrell van Outa verduidelik wat jou te doen staan. Luister hier.


×