100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kyk: Laerskool Laeveld kleurpretloop

Written by on March 24, 2023

100.5FM het gister regstreeks uitgesaai vanaf die jaarlikse kleurpretloop by Laerskool Laeveld.
Dit is een van die grootste geleenthede wat die skool jaarliks aanbied.

Ouers het saam met die jongspan die eerste kwartaal van die skooljaar afgesluit.
Elvis die Eend, 100.5FM se gelukbringer, was saam.

Leerlinge het voor die wedloop nog afgeskop het, seker gemaak hul maats (en skoolhoof Neil Jacobs) word in die kleure van die reënboog geverf.


×