100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Jimmy Stonehouse aangewys as Afrigter van die Jaar

Written by on December 16, 2022

Die Airlink Pumas-afrigter, Jimmy Stonehouse, is deur lesers van SA Rugby Magazine aangewys as hul afrigter van die jaar vir 2022.
Stonehouse, wat vanjaar vir die eerste keer die Curriebeker saam met die Pumas gewen het, het 51% van die stemme op hom verenig.
Hy het stof geskop in die oë van John Dobson (44%), wat die DHL Stormers na ‘n reeksoorwinning in die Verenigde Rugby-kampioenskappe gelei het, sowel as die Springbokke se Jacques Nienaber (5%).
Kyk hier na die oorsig van die span se fenomenale jaar.
# Pumas aangewys as die Mpumalanga Sportspan van die Jaar
# Pumas vier hul Curriebeker-oorwinning in Mbombela
# Sebastian de Klerk die Pumas se Speler van die Jaar


×