100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ivermektien: AfriForum verduidelik waar ons staan

Written by on March 31, 2021

AfriForum is een van verskeie partye wat in ‘n hofgeding is met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheid (Saphra) oor die gebruik van ivermektien vir Covid-19.
Barend Uys, hoof van navorsing by AfriForum, vertel hulle het ‘n skikking bereik, maar dit is nog nie ‘n hofbevel nie.
Hy het met Sanett gesels oor hoekom hulle so sterk daaroor voel dat goedkoop en veilige medisyne beskikbaar moet wees vir mense wanneer hulle die siekte opdoen.
Luister hier na die volledige gesprek:


×