100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 13 van 2021

Written by on March 31, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Valke geloof wat drie amptenare vastrek vir korrupsie, polisie stel ‘n span saam om die beweerde aanranding by Witrivier-polisiestasie te ondersoek, TRAC gereed vir die Paasnaweek en Robbies blink uit by provinsiale atletiekkampioenskappe.
Luister die week se hooftrekke hier:


×