100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Metamfetamien al hoe meer gebruik in Laeveld

Written by on August 29, 2023

SANCA Laeveld sê hulle bespeur ‘n verhoogde gebruik van metamfetamien (crystal meth) in die Laeveld.

Marina Erasmus sê 20 jaar gelede was dit ‘n Wes-Kaapse probleem.

Vandag in Suid-Afrika soek die meeste mense by rehabilitasiesentrums hulp vir dagga gevolg deur metamfetamien.

Dit word vervaardig uit produkte wat glad nie bedoel is vir menslike gebruik nie en is dus hoogs skadelik – veral vir die brein.

Erasmus gesels met Ludi en Mireille.

Luister weer hier:

As jy hulp of raad benodig, kontak SANCA Laeveld by 082-451-3226 of 013-752-4376.

Sien ook: Mense sukkel al hoe meer om die lewe te hanteer, maar-daar is hulp


×