100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Familie Bybelstudie: 1 Kor. 13

Written by on February 16, 2024

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.

Past. Leanie Erasmus van Communio Kerk in Mbombela behandel die week 1 Korintiërs 13.

Luister hier:

Ep. 1

Ep. 2

Ep. 3

Ep. 4

Ep. 5

Luister verlede week se episodes.

 


×